{"product_id":"woordkrabbel-afrikaans","title":"WOORDKRABBEL | Afrikaans","description":"\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e'n Lekker vakansietyd spel met vriende, familie en die hele gesin. Ure se pret om die tafel!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWoordkrabbel is 'n klassieke woordspeletjie vir tussen 2 tot 4 spelers. Die objektief van die spel is om meer punte te versamel as die ander spelers. Elke blokkie moet 'n woord vorm wat in kruisvorm lees vanaf links na regs in rye of afwaarts in die kolom soos ingesluit in enige staandaard woordeboek.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIngesluit is 102 letterblokkies met syferwaardes aangedui onder langs die letters, 'n bord met 15 x 15 speelblokkies, 4 woordrakkies waaop elke speler se letters uitgepak word, 'n sakkie vir die woordblokkies en 'n blad met instruksies vir die speel van die spel. \u003c\/p\u003e","brand":"House of Chess","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49929398452376,"sku":"mde1789625478409","price":13.84,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0769\/9519\/9128\/files\/woordkrabbel-afrikaans_1.jpg?v=1789625482","url":"https:\/\/rivercurve.shop\/products\/woordkrabbel-afrikaans","provider":"My Store","version":"1.0","type":"link"}